top of page

Parsdag

Updated: Mar 22, 2021

Welgesind parsdag met Neil, Ellie, Mike en Ross. Baie dankie vir die hulp en groot geniet van die dag. Die Rose is in die tenk en fermentasie is aan die gang. Hou julle op hoogte.

ree





 
 
 

Comments


© 2023 by Welgesind Wine Farm

bottom of page