Shiraz harvest approaching and a new Sauvignon Blank!
- Chris De Wit
- Feb 11, 2021
- 1 min read
Dis hierdie tyd dat alles op n wynplaas begin gebeur. Die druiwe suikers is nou rondom 20 balling en die Romanse behoort teen Woensdag gepluk te te word. Ons het n heerlike Sauvignon blanc bekom en dit word Maandag gebottel, ons sal laat weet wanneer dit beskikbaar gestel word.

Onthou almal is welkom vir wynproe en n bietjie kuier, laat net weet. Groete Chris en Amanda
Comentarios