top of page

Welgesind Sauvignon Blanc, first bottling

Updated: Mar 22, 2021


ree

Welgesind se Sauvignon blanc is in die bottel, sal laat weet wanneer dit gereed is vir verspreiding. More word die Shiraz vir Romanse gepluk en hopelik ook gepars. Ons begin vroeg want dit gaan n vol dag wees. Druiwe suiker vandag op 21 balling. Groete.


ree

ree

 
 
 

Comments


© 2023 by Welgesind Wine Farm

bottom of page